Gabrielskloof Valentines

Gabriëlskloof kry Franse flair vir sy viering van l’amour

Bederf jou geliefde en ontsnap op Sondag 11 Februarie na die idilliese Gabriëlskloof vir ’n spesiale driegang fees van kulinêre passie by hierdie prentjiemooi wyn en olyflandgoed buite Botrivier. Valentynsdag val vanjaar op ’n weeksdag, maar gelukkig het Gabriëlskloof ’n manier gevind om te verseker dat geen liefde verlore sal gaan nie. Die Gabriëlskloof-span het […]

Continue Reading